Gary Gray (akteur)

Gary Gray
Geboortenaam Gary Dickson Gray
Geboorte (1936-12-18)18 Desember 1936
Sterfte 4 April 2006 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gary Gray (18 Desember 1936 – 4 April 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Lover (1949) en The Next Voice You Hear... (1950), en in die televisiereeks The Life and Legend of Wyatt Earp (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy